Natal Fever

Musings, opinions, history, local & national news and a few rants.

Google

Sunday, March 09, 2008

Lekker slaap om die Wêreld:

HOLLAND: Goeden nagt

AUSTRALIE: Night Mate

USA: Goodnite

DUITSLAND: Släfin si wöl

SUID AFRIKA: Is die deure gesluit, die vensters toegemaak,die kar ingetrek en die alarm geaktiveer? Is die Rotweilers gebêre en veilig? Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

 
eXTReMe Tracker